NS LIEFDADIGHEID / CHARITY

ENGLISH SCRIPT AT BOTTOM OF PAGE.

NS Kreatiewe Ontwerp het ‘n liefdadigheidsplatform geskep, naamlik – NS Liefdesdiens / NS Act of Love. Hierdie platform word gebruik om, deur middel van verskeie projekte, fondse vir liefdadigheid in te samel en is ‘n niewinsgewende platform.

Ons eerste projek het so pas die lig gesien: My GEBED VIR ‘N BOER. Hierdie boek bevat hartroerende gebede, prag gedigte en besonderse skrywes van ons land se bekendstes – van sangers en digters, skrywers en skoonheidskoninginne, akteurs en joernaliste, asook TV-persoonlikhede. (Sien lys, boekomslag en video onderaan hierdie artikel).

NEEM DEEL AAN HIERDIE PROJEK – ondersteun hierdie inisiatief en ons bekendes om fondse in te samel vir slagoffers van plaasmoorde:

TEMA: Kom ons bid saam vir die veiligheid van plaasboere, hulle gesinne en hul werkers. Ons bid vir troos vir slagoffers van plaasmoorde. Kom ons bid vir verandering, bystand, vergifnis, wysheid, goeie leierskap en vir God se genade, asook seën oor die boere en al die mense van ons land. Indien jy sou voel om vir die hele wêreld te bid, kan jy dit ook doen – dit is immers jóú gebed.

Die boere en mense van Suid Afrika sal jou woorde ter harte neem en jou bydrae sál ‘n groot verskil maak in elkeen se lewe.

HOE OM DEEL TE NEEM

‘n Inskrywingsfooi van R100 word verlang per inskrywing. Die bankbesonderhede verskyn onder. E-pos jou gebed, gedig of skrywe, saam met jou bewys van betaling na: nicoschamrel@gmail.com. Jou inskrywing sal in hierdie boek geplaas word, tesame met al ons bekendes se bydraes.

REËLS:

  1. Jou inskrywing mag nie 150 woorde oorskry nie.
  2. Gedigte moet verkieslik kort wees.
  3. Mag nie rassisties wees of enige persoon of partye benadeel nie.
  4. Jou inskrywing moet jou eie oorspronklike skrywe wees. Plagiaat is ‘n kriminele oortreding.
  5. Sluitingsdatum is 31 Desember 2020. Aansoek kan gedoen word om uitstel.
  6. Enige inskrywings wat na die sluitingsdatum ontvang word, sal in ‘n opvolgboek gepubliseer word.
  7. Jou bydrae bly jou besit. Ons beskerm jou kopiereg. Deur jou inskrywing, verleen jy toestemming aan NS Liefdesdiens om jou bydrae te publiseer.

ENGLISH SCRIPT

NS Creative Design has now established a new platform – NS Act of Love – a non-profit platform to raise funds for charity through various initiatives.

We have launched our first project: MY PRAYER FOR A FARMER. The book contains heart-warming prayers, beautiful poetry, and special literature from our country’s most famous – from singers and poets, authors and beauty queens, actors, journalists, and TV-personalities. (See a list of contributors, book cover, and video herewith).

SUPPORT THIS PROJECT – give your support to this initiative and our stars in raising funds for the victims of farm murders.

THEME: Let us pray for the safety of our farmers, their workers, and their families. We pray for comfort for victims of farm murders. Let us pray for change, assistance, forgiveness, wisdom, good leadership, and for God’s mercy and His blessing upon our farmers and the people of our country.

HOW TO PARTICIPATE

A fee of R100 per contribution is required. See the bank details herewith. Send us your prayer, poem, or writing with your proof of payment to nicoschamrel@gmail.com. Your writing will be published in this book, along with our famous stars, entertainers, and authors.

RULES:

  1. Your contribution may not exceed 150 words.
  2. Poems must be short. 
  3. May not contain racism or impair any person or party.
  4. Your contributions must be your own. Plagiarism is a crime.
  5. The closing date is 31 December 2020. Extension for submitting entries can be applied for.
  6. Any entries received after this date will be published in a follow-up book.
  7. Your contribution – poem or writing, is your one. We will protect your copyright.

BANKBESONDERHEDE / BANK DETAILS

  • BANK: Capitec Bank
  • BANK CODE: 470010
  • ACC NO: 1736577741
  • ACC NAME: NS Act of love
  • Savings Account
  • YOUR REF: Name & Surname

FAMOUS SOUTH AFRICAN PARTICIPANTS / BEKENDE SUID FRIKAANSE DEELNEMERS

Anneline Kriel-Bacon (Mej. Suid Afrika / Mej. Wêreld, 1974)

Brümilda van Rensburg (aktrise)

Amy Kleinhans (Miss South Africa, 1992)

Lize Beekman (Sanger)

Evelyn Williams (Miss Africa South, 1974 en model)

Amanda Strydom (Sanger, aktrise)

Jac de Priester (sanger)

Sandra de Meyer-Evans (Mej. Suid Afrika, 1982)

Jacques LaGrange (modeontwerper, LaGrange Couture)

Jo Black (Sanger)

Odette Scroomby-Joubert (Mej. Suid Afrika, 1983)

Nianell (SA sanger / liedjieskrywer)

Leon van Nierop (omroeper, skrywer)

JJ Schoeman (modeontwerper: JJ Schoeman – work of art)

Sonja Heroldt (Sanger)

Diana Tilden-Davids (Mej. Suid-Afrika, 1991)

Sandra Prinsloo (Aktrise)

Yolanda Kloppers (Mej. Suid-Afrika, 1978)

Len Muller (sanger en liedjieskrywer)

Patricia Lewis (sanger en liedjieskrywer)

Wilma van der Bijl (Mej. Suid-Afrika, 1987)

Richard van der Westhuizen (sanger, akteur en liedjieskrywer)

Amor Vittone (sanger, aktrise)

Nadine (sanger en liedjieskrywer)

Gerhard Steyn (sanger)

Juanita du Plessis (Sanger)

Ruan Josh (Sanger)

Franja du Plessis (Sanger)

Marijke Coetser (aktrise)

Hanno Hattingh (akteur)

Armand Aucamp (Akteur)

Amanda de Waal (model, aktrise)

Ewan Strydom (Akteur)

Solly Philander (Akteur)

Suzette van der Merwe (Mej. SA)

Anke Pietrangeli (Sanger)

Dana Winner (Belgiese sanger)

Moira Sewald (TV persoonlikheid)

Louise Groenewald (Omroeper)

Kobus Dippenaar (Mode ontwerper)

Ina Paarman (Entrepreneur)

Michelle Bruce-Mountain (Mej. SA)

Karin Hougaard (Sanger)

Karlien Husselman (Sanger)

Jennifer Zumudio (Sanger)

Tracey Lange (Aanbieder)

Kevin Leo (Opera sanger)

Francis Grobler (Skrywer, digter)

Ronel Brink (Musiek Agent)

Stanley Cierenberg (Digter, vryskutskrywer)

Burre Burger (Droogtehulp)

Dr. Pete Prins (Prins and Prins Juweliers, Kaapstad)

Hermien van der Berg (bekende sendeling – skoondogter van Dulcie van der Berg)

Dawid van den Berg (Sendeling)

Janine Botbyl (Mej. SA)

Dr. Tuschka Reynders (Geregistreerde Dieetkundige (PhD / Skrywer van: Gidion, mighty warrior of God)

Constance Messaris (Missionary)

Leonardo (sanger)

Gerhard Venter (skrywer, woon in Georgia, USA)

Bets Koen (skrywer, Franskraal)

Ronel Maré Dunn (Skrywer, Gordonsbaai)

Ansie van der Merwe (digter)

Gerda Genis (bekende fotograaf)

Nico Schamrel (Skrywer)

Sunette Bridges (Sanger)

Danie van der Westhuizen (Sanger)