Lokflieks

Om jou boek doeltreffend te bemark, ontwerp ons ook vir jou ‘n promosievideo ten lae koste. Die video word aan jou gestuur per e-pos en WhatsApp – jy kan dit dus gebruik vir bemarking.

Ons plaas ook jou video op verskeie platforms: Ns. Skrywershuis (webwerf) en Facebookblad, asook op hierdie bladsy. Jy kry wye dekking en spoedig is jou boek bekend!

Voorlesing

Indien jou verhaal kwalifiseer, kan jou kortverhaal of ‘n uittreksel uit boek voorgelees word deur Johan Allers van AllesAfrikaans. Ns. Skrywershuis en AllesAfrikaans bied ‘n radioprogram aan op Kaappstad Radio waar jou video, asook voorlesing, uitgesaai kan word. Kaapstad Radio beskik oor’n regstreekse uitsending, nl. KP TV. 

Promosievideo vir PADKAMPSTORIES, uitgesaai deur Afrikaans.com
Beeldmaterial vir die kortverhaal, BRUIDSBOS – uit die bundel, Engela..
REDRUM REVENGE – promosievideo vir webwerf en Facebook.

Meer promosievideo’s kan ook besigtig word by hierdie skakel na Ns. Skrywershuis.