Galery

Omslae deur Ns. Kreatiewe Ontwerp

Engelse en Afrikaanse literatuur. Let op hoe die korrekte sierskrif en kleur die aandag dadelik aangryp.

Nie net die kleur speel ‘n belangrike rol nie, maar ook die grafiese ontwerp – dit vertel ‘n storie en bied ‘n virtuele beeld aan die koper.

Ns. Kreatiewe Ontwerp, vervaardig ook promosievideo’s teen lae koste om jou boek te bemark. Dit word effektief vir bemarking gebruik met goeie reslutate. Besoek Lokflieks.

BESOEK: Meeste boeke kan besigtig word by die uitgewer – Ns. Skrywershuis – se webwerf.

Roman, digbundel en ‘n speur- en moordverhaal.

Engelse literatuur, moordverhaal, roman

Ware lewensverhaal, Godsdienstige literatuur, roman